Soilmix Masjien Soilmix Metode Wingerd wortelgroei Mielie wortelgoei

Grond Monsters

Grond kartering

Koste voordele Dienste        Kontak span Engelse Tuisblad Afrikaanse Artikel Grond Wetenskap Skakels

   

 

                

Presisieboerdery   'Die  Soilmix-stelsel'

 
 

 

 

 

 

 

 

 

 

SM18/1 Soilmix Superploeg:   "Die Soilmix-stelsel, met die ploeg as kern, is daarop gerig om die grondopbrengspotensiaal van hoëwaarde-oeste soos wyn en tafeldruiwe, appels, pere, mielies en sitrus dramaties te verhoog."  ( Koos Stofberg, Besturende Direkteur, Soilmix Afrika, en ook die ontwerper van die SM18/1 'Soilmix Machine' en ontwikkelaar van die 'Soilmix Way'    (presisie- boerderystelsel ).

"Die sukses van die Soilmix-metode is afhanklik daarvan dat die spesifieke doelwitte van die wingerd duidelik gedefinieer word," verduidelik Koos Stofberg, besturende direkteur van Soilmix Africa. "As wegspringplek moet duidelik begryp word dat 'n permanente styging in opbrengs slegs behaal kan word indien die aantal effektiewe botsels per wingerdstok wesenlik verhoog kan word." (Uittreksel uit berig VERJONGINGSKUUR VIR VRUGTEBOORDE EN WINGERDE, OTKaner Julie/Augustus 2004)

Die ploeg pas in tussen bestaande rye wingerdstokke en het snylemme  wat die wortelstelsel tot op 'n meter diep snoei en dus wortelgroei stimuleer en voeding opname verbeter.  Oesproduksie kan so met tot 30% verhoog word. (Kliek op foto)

          VERHOOG PRODUKSIE VAN OU WINGERDE DRAMATIES

30% en meer verhoogde oeste - 

Kliek hier om kosteontleding te sien.

"Die unieke SM18/1-ploeg is die eerste in sy soort ter wêreld, en bestaan uit 'n vierwielvoertuig wat twee hidroulies aangedrewe dromme aan die agterkant dra. Die twee identiese dromme word simmetries weerskante van 'n meganiese arm gemonteer, wat met 'n hidrouliese toestel in die grond laat sak word. Elke drom het drie óf vier snylemme — na gelang van die wydte of graad van die vermenging wat nodig is.  Grondvermenging vind plaas deur 'n dromrotasie wat die grond "wegskil" en dit tot 'n diepte van 1,2 m homogeniseer. Kunsmis en organiese materiaal wat op die grond gestrooi word, word ook eweredig deur die hele grondprofiel tot op die bewerkingsdiepte vermeng."

Wortelsnoei stimuleer haarwortelgroei en hormoonproduksie

Artikel deur US akademici

HOE WERK DIE SOILMIX STELSEL PRESIES? - Lees meer

GRONDONTLEDING GRONDMONSTERS WORTELGROEI IN MIELIES
Artikel uit die Wynboer  

Kontak Soilmix 
Tuisblad in Engels

 

Foto:  OTKaner, Julie/Aug.2004

htTKanerJul

Kliek foto of logo vir artikel

Soilmix Masjien Soilmix Metode Wingerd wortelgroei Mielie wortelgoei

Grond Monsters

Grond kartering

Koste voordele Kontak span Engelse Tuisblad
Afrikaanse Artikel Grond Wetenskap Dienste Skakels

 

Kopiereg © 2006 SOILMIX Africa (Pty) LTD
Hersien: 29 Jan 2006 15:19:02 -0000